+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

DRASTIES VERMINDER!! PRAGTIGE SEE UITSIG IN SALDANHA!!LBN125 R1,270,000

Dit is die perfekte huis vir ‘n DIY-entoesias. Kom sit jou seël op hierdie huis en herstel dit tot sy vroeëre glorie. Houtvloere, ou outydse ingeboude kaggel. 3 slaapkamers en 2 badkamers met aparte toilet.  Groot sitkamer / eetkamer met ononderbroke see uitsig oor Saldanhabaai. Kombuis en badkamers benodig ‘n bietjie TLC. Afsonderlike waskamer langs die dubbel motorhuis. (Kan maklik omskep word in ‘n ouma-woonstel. Baie soliede huis. Moenie tyd mors nie, die prys is ‘n weggee.

Contact Rene to view this property

Cell: +27818690808

Email: rene@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap