+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie Slaapkamer Dorpshuis te koop in Langebaan, Weskus Verw 887 (VERKOOP) R990,000

 VERKOOP

Drie Slaapkamer Dorpshuis te koop in Langebaan, Weskus.

Perfekte toesluit en gaan vakansie huis of familie huis. Pragtige afwerkings. Baie kaste in kombuis en slaapkamers. Oopplan kombuis, leef area, eetkamer en binnebraai, wat lei tot aparte sitkamer. Een groot slaapkamer met hoekbad, stort, toilet en wasbak. Twee slaapkamers wat ‘n badkamer met stort deel. Twee van die slaapkamers wat buiten toe lei op private patio.

Klein netjiese goed gevestigde tuin. Geen Garage. Alarmstelsel. Sekuriteit slotte op alle deure en diefwering voor die vensters. Twee ingeboude Lugversorgers vir u gerief.

Moenie uit mis op hierdie goed geprysde eiendom.

Kontak my gerus vir meer inligting of besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap