+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie Slaapkamer dubbelverdiepinghuis met pragtige uitsigte Verw 892 (VERKOOP) R2,370,000

VERKOOP

Hierdie eiendom bied drie slaapkamers. Boonste vloer het een ruim slaapkamer en aansluit badkamer. Oopplan kombuis / TV Kamer. Groot binnenshuise  braai / onthaal vertrek met ‘n pragtige uitsig oor die Langebaan-strandmeer. Trappe wat na dak lei met ongerepte uitsigte.

Twee slaapkamers benede deel ‘n badkamer met eie kombuis en sitkamer.

Dubbelmotorhuis met ‘n ekstra onderdak parkering. Die huis is geleë naby die seiljagklub en die skool. Ingeboude buitebraai en onthaal area.

Bel my vandag nog vir ‘n besigtiging


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap