+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PRYS VERLAAG: Drie slaapkamer Familie Huis te koop in Port Owen Verw 913 R1,400,000

Hierdie goed onderhoude huis is geleë in die hartjie van Port Owen.

Hierdie eiendom bied drie slaapkamers, twee badkamers met ‘n oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. Die binne onthaal area met binne braai is heerlik groot en is perfek om rugby op ‘n Saterdag te kyk op die  Sansui Grootskerm Eenheid. Die buite lapa met braai area word afgerond deur die groot swembad, asook ‘n ruim dubbel moterhuis met ekstra werkspasie.

 

Bel my gerus vir meer inligting of besigtiging vir hierdie pragtige eiendom!

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap