+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie Slaapkamer huis in rustige area te koop in Langebaan Verw 1027 (VERKOOP) R1,530,000

VERKOOP

Hierdie is ‘n pragtige Drie slaapkamer Huis vir ‘n absolute winskoop prys. Geleë in die gewilde vakansiebestemming Langebaan wat baie strand, see en vakansie aktiwiteite bied.

Hierdie lieflike huis is geleë in ‘n stil doodloopstraat naby aan die dorp en bied jou: Drie slaapkamers almal met aansluit badkamers. Groot oopplan leefarea met moderne kombuis en opwaskamer. Ten volle omheinde agter erf met gesellige braai-area.

Dubbelmotorhuis

Moet die kans op hierdie eiendom nie misloop nie!

Kontak my gerus nou om te sien !!


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap