+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Drie slaapkamer huis in rustige area van Velddrif te koop ref 459 (VERKOOP) R720,000

VERKOOP

Die pragtige drie slaapkamer huis is gelee in ‘n stil en rustige area van Velddrif maar ook naby aan die kerk en winkels.

Oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer. Braai area met ingeboude braai.

Die boonste verdieping het ‘n sitkamer/familiekamer en hoof slaapkamer met aansluit badkamer.

Min onderhoud is nodig vir die tuin.

Hierdie huis kan ‘n wonderlike beleging wees om uit te verhuur


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap