+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis met aparte woonstel te koop in Port Owen Verw 2003 R1,770,000

ALLEENMANDAAT

Hierdie pragtige huis is geleë net ‘n paar tree van die water. In die lae misdaad, Port Owen, Marina. Geniet die warm en heerlike Weskus Lifestyle.

Hierdie eiendom bied aan:     

  • Drie slaapkamers en twee badkamers. (Ruim Hoofslaapkamer met aansluit badkamer.)     
  • Tuis kantoor met sy eie private ingang.     
  • Oop plan kombuis, ruim sitkamer en eetkamer met Jetmaster kaggel.     
  • Aparte braaikamer met ingeboude braai en kroeg.     
  • Braaikamer lei tot die buite tuin.     
  • Woonstel met aparte private ingang. Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. Ruim slaapkamer met aansluit badkamer.     
  • Dubbelmotorhuis en baie buite parkeering ruimte.     
  • Omheinde agterplaas met ‘n pragtige lae onderhoud tuin.

Kontak my gerus vir ‘n besigtiging van hierdie lieflike eiendom!


Agent Inligting

Keshia Cronje

Stuur Boodskap