+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Drie slaapkamer huis te koop in Velddrif Verw 968 (VERKOOP) R950,000

VERKOOP

Hierdie huis het ‘n hele wêreld vol moontlikhede. Hierdie is ‘n stewig geboude huis in ‘n stil deel van Velddrif. Hierdie eiendom is ongeveer 100 meter van die Bergrivier.

Ruim lig en sonnige Drie slaapkamer huis met ‘n volle familie badkamer. Oopplan kombuis en leefarea wat uitloop na buite. Slaapkamers is ruim en het ingeboude kaste. Daar is ‘n motorafdak en ‘n groot woonstel aan die kant van die huis. Geleë op ‘n groot erf. Dit is ‘n baie goeie geleentheid vir nuwe inkomers op die eiendomsmark en bied ‘n ideale permanente tuiste sowel as naweek weg / vakansie wegbreek minder as 1 en ‘n half uur se ry vanaf Kaapstad.

Bring jou kano, swem uitrusting en familie en vriende en woon die lewenstyl van die Kaapse Weskus – Velddrif.

Redelike offers welkom

Kontak my gerus by 022 783 1234 vir ‘n vriendelike en doeltreffende diens

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Stuur Boodskap