+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis met ‘n een slaapkamer woonstel te koop in Langebaan teen ‘n winskopie ref 829 (VERKOOP) R1,200,000

VERKOOP

Hierdie drie slaapkamer huis het ‘n ruim oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer. Baie spasie om gaste te verwelkom met twee buite braai’s.

Vasgeheg aan die huis is ‘n een slaapkamer woonstel met sy kombuis en badkamer.

Dubbel garage.

Klein tuin wat min instandhouding nodig het, geplavei verder rondom die huis

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap