+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys verlaag! 3 slaapkamer vakansie huis te koop op strand in Velddrif Verw 804 (VERKOOP) R810,000

VERKOOP

Wees die eienaar van hierdie veilige vakansie huis geleë in ‘n omheinde vakansie park met gemeenskaplike swembad, ontspanningsarea en kinder speelgrond. Die drie slaapkamer huis het ‘n pragtige uitsig op die strand wat net ‘n paar treë weg is. Oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer met skuifdeure wat uitgaan na onderdakse buitebraai. Drie gemaklike grootte slaapkamers en twee badkamers. Net die regte eiendom vir daardie spesiale familie vakansies.

Bel my nou om te kom kyk.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap