+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis naby Bokkomlaan – Ref 2486 R1,390,000

Goed opgepaste 3 slaapkamer huis met open plan kombuis, sitkamer en eetkamer met ingeboude braai.

Pragtige kombuis met baie ingeboude kaste oog hoogte elektriese oond met gas branders. Bonus is die Spens met baie spasie, Spens  loop na buite in agter plaas met onderdak braai.

Vloere geteel behalwe die kamers het matte.

Hoof slaapkamer het in-suite.

Lae onderhoud met tuin aangesien reg rondom die huis plavei stene is.

Hierdie huis is stap afstand van Bokkomlaan in ‘n baie rustige omgewing.

 


Agent Inligting

Irma Smit
Irma Smit
  • Mobiele: 0606983558

Stuur Boodskap