+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie Slaapkamer Huis te koop binne die Country Club, Langebaan. Verw. 2055 R1,450,000

Drie Slaapkamer huis geleë op ‘n 786 vierkante meter erf. Ten volle omring met mure agter. Gevestigde Tuin en Dubbel motorhuis.

Kaggel binne in leefarea.

Oop Plan leefarea met Kombuis en spens.

Leefarea lei na die bedekte Buite Stoep met ingeboude braai wat uitkyk op die private tuin.

Volle badkamer met hoekbad.

Twee Slaapkamers met ingeboude kaste en gelamineerde vloere.

Hoofslaapkamer met groot badkamer. Hoofslaapkamer lei uit na klein stoep in tuin deur skuifdeur.

Buite Tiolet.

Ek is slegs ‘n oproep ver om hierdie eiendom te kan besigtig. Kontak my gerus.


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap