+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis te koop in Dwarskersbos. Verw 1044 (VERKOOP) R980,000

VERKOOP

Hierdie huis is geleë in die ou deel van Dwarskersbos en loop afstand van die strand.

Met:

  • 3 Slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Oopplan kombuis met eetkamer
  • Onderdak parkeering
  • Pragtige tuin
  • Woonstel met eie badkamer en ingang
  • Slegs R980 000 onderhandelbaar

Bel my nou vir meer inligting


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap