+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer Huis te koop in Laguna Sands , Langebaan Verw 977 (VERKOOP) R1,380,000

VERKOOP

Pragtige drie slaapkamer huis te koop in die bekende Laguna Sands . Sekuriteit beheerde Estate. Huis loop afstand van die Laguna Mall. Private Skole , strand en see Restaurante naby.

Hoekerf in ‘n stil doodloopstraat . Dubbelmotorhuise . Oopplan leefarea met kombuis. Binnebraai kamer . Buitebraai area in ingeslote erf met ‘n tuin.

Een volle badkamer . Drie slaapkamers , een met volle en-suite .

Hierdie huis is ‘n goeie belegging .

Ideaal vir ‘n Veilige familie huis of Vakansie Huis

Moet dit nie misloop

 

Kontak my nou vir besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap