+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis te koop in Langebaan , Villa Diamante Verw 982 (Verkoop) R995,000

Verkoop

Baie netjiese 3 slaapkamer huis te koop in Langebaan. Geleë naby alle geriewe. Naby aan die strand en winkels. Dit bied die geleentheid vir ‘n vakansie huis met ‘n ekstra inkomste . Oopplan leefarea met binnebraai. Twee badkamers. Ruim hoofslaapkamer met baie kaste. Enkelmotorhuis.

 

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap