+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis te koop in Langebaan, Weskaap Verw 949 (VERKOOP) R1,850,000

 VERKOOP

Hierdie huis is geleë loopafstand na die strand. Perfekte vakansie huis of familie huis wat vermaak bied op sy beste. Groot oopplan leefarea, Sitkamer en kombuis met opwaskamer. Drie ruim slaapkamers met een kamer op die een kant van die huis wat ‘n aparte kombuis area en badkamer bied.

Buite privaat, ingeslote en onderdak onthaal area met swembad. Netjiese tuin en een Garage.

Naby hoofdorp / restaurante en winkels.

Kontak my gerus vir besigtiging


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap