+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer Huis te koop in Langebaan , Weskus Verw 871 (VERKOOP) R1,395,000

VERKOOP
Hierdie huis is die perfekte vakansie huis net ‘n uur se ry vanaf Kaapstad. Geleë naby aan die dorp en maklike toegang tot hoof strande en strand restaurante.

Hierdie woning bied drie slaapkamers waarvan een ‘n aansluit badkamer het. ‘n Tweede volledige badkamer en ‘n enkel gaste toilet. Oopplan leefarea met kombuis en waskamer. Sowel as ‘n binnebraai kamer. 

Dubbel motorhuis.

Double motorafdak.

Inheemse tuin aan die agterkant.

Geleë in ‘n stil singel.

Kontak my gerus vir ‘n besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap