+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis te koop in Port Owen Verw 536 R995,000

Hierdie eiendom is geleë in een van die beste areas in die Weskus, in die gewilde Port Owen met sy wonderlike Weskus leefstyl, ‘n pragtige waterweë, met die mooiste sonsondergange. Geen verkeer en lae misdaad syfer.

Hierdie eiendom is goed geprys, het wel bietjie aandag nodig. Die huis bied jou drie slaapkamers en twee badkamers, een met ‘n stort en een met ‘n bad. Oopplan ruim sitkamer met ingeboude braai, eetkamer en kombuis. Die kombuis, gang en al drie slaapkamers het ingeboude kaste.

Dubbel motorhuis.

Kontak my gerus vir meer informasie by 022 783 1234 of epos na kenny@gideonestates.co.za.


Agent Inligting

Stuur Boodskap