+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis te koop in Port Owen vir ‘n goeie prys Verw 236 R995,000

Hierdie woning is goed uitgelê, met ‘n ruim oopplan kombuis eetkamer en sitkamer met ingeboude braai.

Die huis het drie slaapkamers en twee badkamers, een met stort en een met ‘n bad.

Ingeboude kaste in al die kamers, gang en kombuis.

Dubbel motorhuis.

Hierdie eiendom kort so bietjie aandag.

Kontak my gerus op 022 783 1234 of e-pos by kenny@gideonestates.co.za vir ‘n besigting of meer inligting


Agent Inligting

Stuur Boodskap