+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie Slaapkamer Huis te koop in Port Owen R3,300,000

Lekker groot familie huis te koop. Goed op gepas en baie netjies.

3 slaapkamers

2.5 badkamers

Oop plan kombuis, sitkamer en eetkamer

Groot kombuis met ingeboude stoof en oond

Opwaskamer en ook Spens

Hele plek is omhein en baie veilig

Ekstra kamer  vir in slaap hulp

Braaikamer met eie opwas geriewe

Pragtige uitsig oor Velddrif – Laaiplek en Port Owen

Balkon reg rondom die huis

 


Agent Inligting

Irma Smit
Irma Smit
  • Mobiele: 0606983558

Stuur Boodskap