+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer Huis te koop in Skiathos , Langebaan Verw 983 (VERKOOP) R850,000

VERKOOP
Drie slaapkamer huis te koop in Skiathos , Langebaan. Oopplan leefarea met binnebraai. Twee badkamers. Enkelmotorhuis. Hierdie huis is loop afstand van Club Mykonos en Laguna Mall asook die strand en restaurante. Die huis bied ‘n ekstra inkomste vir Vakansie verhuring, dis perfek geleë naby alle geriewe .

 

Kontak my gerus vir besigtiging

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap