+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis te koop na aan Klub Mykonos, Langebaan, Weskus Verw 827 (VERKOOP) R920,000

VERKOOP

Ideaal vir ‘n vakansie huis of vir ‘n ontspanne kalm leefstyl na aan die strand en stap afstand van Klub Mykonos, Laguna Mall en strand restaurante.

Drie slaapkamer huis met ‘n lieflike ruim leef area met ingeboude binne braai, wat ook uitloop na buite private braai area.

Onderste vloer- het ‘n kombuis met oop plan eetkamer, twee slaapkamers plus volledige badkamer.

Bo is eenslaapkamer, groot balkon (stoep) met ‘n mooi uitsig

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap