+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie Slaapkamer Huis te koop naby die seiljagklub, Langebaan Verw 881(VERKOOP) R1,740,000

VERKOOP
Drie Slaapkamer Huis met vloer tot plafon lengte kaste. Een volle ruim badkamer. Eetkamer, sitkamer en Leef / binnebraai area. Kombuis met soliede eikehout kaste en graniet bladdens en ‘n opwaskamer. Ingeboude Kaggel om winter tye die leef area op te warm.

Onderdak buite braai area lei tot agterplaas. Tuin met vrugtebome, wingerd en blomtuin met besproeiing.

Dubbel motorhuise. Alarm en sekuriteits deure vir veiligheid.

Lieflike familie huis. Geleë loopafstand na die Langebaan-seiljagklub.

Kontak my gerus vir meer inligting of besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap