+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Semi – waterfront huis te koop in Port Owen. Verw 237 (VERKOOP) R1,619,000

 VERKOOP

Hierdie semi – waterfront huis gee jou, jou eie waterfront met jetty regte, jy kan jou eie boot aan die voorkant van jou huis he. Ruim oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer wat lei tot ‘n braaikamer met ingeboude braai . Drie slaapkamers – Een slaapkamer het ‘n aansluit badkamer, die deel kan benut word in ‘n aparte woonstel met oopplan kombuis / sitkamer en sy eie ingang. Kamers is gemaklik en het al drie met baie ingeboude kaste. Dubbel motorhuis. Lae onderhoud tuin , meestal geplavei. Hierdie huis is ruim en gemaklik. Ekstra ‘s sluit in: Interkom hek , alarmstelsel , diefwering . Bel ons nou vir ‘n besigtiging!

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap