+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis met woonstel in Port Owen. Verw 407 R1,630,000

Verw 407

Hierdie woning het drie slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer sy aansluit badkamer het. Twee volle badkamers   met moderne hoekbaddens. Oopplan kombuis met marmer toppe ,sit en eetkamer met kaggel vir daardie romantiese koue Weskus winteraande. `n Ekstra braaikamer met ingeboude braai.

Nog`n  ekstra is `n eenslaapkamer woonstel met kombuis,leefarea en badkamer.

Die erf is omhein en feitlik ten volle geplavei.  Dubbel garage met ekstra spasie vir werkwinkel.

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap