+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie verdieping huis te koop in Langebaan, Country Estate Ref:2007 R5,800,000

Nuut geboude huis met moderne afwerkings en pragtige see uitsig bied ‘n luukse leefstyl.

Grond vloer:

  • Ruim ingangsportaal
  • Toegang tot dubbel tandem garage met elektriese deure, veelvoudige elektriese punte, badkamer, ekstra stoor spasie/ waskamer, uitgerus met ‘n wasmasjien en tuimeldroër.
  • Binnehuise hysbak

Tweede vloer:

  • Breë gang en portaal met baie ingeboude kaste
  • Vier Slaapkamers met en-suite badkamers en ingeboude kaste
  • Skuifdeur in hoofslaapkamer bied toegang tot hout dek en pragtige ontwerpers tuin

Derde vloer:

  • Oop-plan onthaal- /leef area met ingeboude binne-braai en muur grootte vensters.
  • Stapel deure maak oop tot twee aparte patio’s, waarvan een toegerus is met ‘n ingeboude buite-braai
  • Moderne oop-plan kombuis met Hoë glans “soft closing” kombuiskaste, Ceasarstone blad en vyf-plaat Smeg gasstoof en oond.
  • Opwaskamer, volledig toegerus met Yskas, skottelgoedwasser en ys-maker.

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap