+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Dubbel Verdieping huis te koop in Country Club, Langebaan Verw 298 R1,850,000

Hierdie Mooi dubbel verdieping tuiste is geleë op ‘n groot erf van 900vkm in ‘n Doodloopstraat in die bekende Country Club, langs die Golf Estate in Langebaan, Weskus. 

Grond vloer bied:

‘n oop plan kombuis met binne braai en leef area. Die leef area lei uit met skuif deure na die privaat goed gevestigde tuin.  Twee slaapkamers. Een met aansluit badkamer en een aparte badkamer met stort en gaste toilet. Albei met ingeboude kaste.

Boonste vloer bied:

Groot Tv / familie kamer. Ruim Hoofslaapkamer met aansluit badkamer en inloop hangkas. Slaapkamer lei na privaat balkon met pragtige see-uitsigte.

Dubbelmotorhuise met ‘n ekstra ingang aan die agterkant wat lei tot die tuin vir ‘n boot of woonwa.

Baie van die ruimte in die voorkant van die huis wat baie potensiaal bied.

Offer is Welkom!

Skakel gerus vandag vir besigtiging!


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap