+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Dubbelverdieping huis te koop in Velddrif-Ref.205 R990,000

Dubbelverdieping huis te koop in Velddrif, gelee naby die rivier. Hierdie huis bied n goed ontwerpte oopplan gevoel. Die Hoofslaapkamer is onder gelee met n aangrensende badkamer. Bo is daar nog twee slaapkamers met eie badkamer. Die een slaapkamer het n balkon wat uitkyk na agter rivier se kant toe. Enkel garage met toegang tot die huis. Buite braai area, met erf wat agter en langs die kante toe is. Voor die huis is daar nog genoeg plek vir ekstra parkering.


Agent Inligting

Stuur Boodskap