+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Een slaapkamer huis te koop in Aftree oord in Velddrif Verw. 2100 R895,000

Een van verskeie eenhede beskikbaar vir die oor die 50 jariges (Een- en Twee-slaapkamer eenhede) in hierdie lieflike Aftree-oord, sentraal geleë in Velddrif, loopafstand van winkels, Bergrivier en kerke.

Hierdie eenheid bied u ‘n Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer

Een slaapkamer

Een badkamer

Klein patio aan die agterkant.

Son geiser, Skuifdeure na buite tuin, Enkel motorhuis met outomatiese motorhuisdeure

Eenheid in die proses om gebou te word.

Ekstra’s sluit in alarmstelsel en paniekknoppie, elektriese heining, toegangsbeheer en 24 uur sekuriteitswagte. Mediese sentrum, gemeenskapsaal en kerk op perseel vir inwoners.  

(Neem asb kennis: Foto van vloerplan vir die een slaapkamer eenheid en foto’s is van twee slaapkamer eenheid vir ‘n voorbeeld)

Kontak my gerus vir meer inligting en om te sien.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap