+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

EIE MANDAAT !! Drie eenhede op een perseel in Saldanha!! 111 R3,599,000

Hierdie huis is ideaal vir verskillende opsies. U kan u eie selfsorg eenhede bestuur. Of verhuur dit as kantore. Die opsies is eindeloos. Daar is 3 x 2 slaapkamer selfsorg eenhede. Elke eenheid bestaan uit 2 groot slaapkamers, oop sitkamer, eetkamer en kombuis. Badkamer met stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ‘n ingeboude braai op die patio met sy eie kleintuin.

Daar is ‘n gemeenskaplike waskamer .
Die derde eenheid het ‘n groot waskamer.
Daar is ‘n vermaaklikheidsgebied onder dak.
Daar is ‘n tandem-motorhuis wat genoeg is vir 2 motors, en nog steeds plek vir die handyman se gereedskap.
Die eiendom is ten volle omhein met muur  met ‘n sekuriteitshek.
Elke eenheid het veiligheidsdeure en diefwering.
U kan die eiendom met die meubels koop indien u belangstel.


Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap