+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

“Ek Like vir Laaiplek” Huis te koop Verw 806 (VERKOOP) R909,000

VERKOOP

Hierdie karaktervolle drie slaapkamer woning is een van die skaars eiendomme in hierdie prysklas!

Baie netjies opgepas met pragtige houtvloere.  Drie slaapkamers almal met ingeboude kaste.

Oopplan kombuis en eetkamer met baie moderne ingeboude kaste.  Sitkamer met kaggel vir lieflike winteraande.

Groot omheinde erf met baie potensiaal vir aanbou of dalk n swembad ens….

Enkel garage en buitekamer met toilet.  Moenie hierdie geleentheid vir n uitstekende eiendoms belegging mis nie!


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap