+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Eksklusiewe huis, duur afwerkings, weggee prys.verw 336 (VERKOOP) R1,680,000

VERKOOP

Hierdie huis is heeltemal uniek in ‘n aantreklike manier, net die beste en beste en duur afwerkings met baie ekstras. Drie slaapkamers, drie badkamers,oopplan kombuis,sitkamer en eetkamer. Aangeheg lapa met ingeboude braai, ruim vir privaat funksies of styvol onthaal. Massiew motorhuis met plek vir vyf motors en ‘n boot! Ekstras: twee wendy huise,lugversorging,kaggel ens. Heeltemal in sy eie klas! Moenie uitstel,kontak my nou.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap