+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf met lieflike uitsigte te koop in Port Owen Verw 1042 R450,000

Hierdie pragtige gelyk plot van 650 m² het ‘n pragtige uitsig en naby die water. 

Mure aan twee kante en in ‘n baie veilige omgewing. Naby winkels, kerke en skole.

Nie baie erwe soos hierdie een meer beskikbaar. Hierdie area bied vele aktiwiteite van stap roetes, visvang, voëlkyk en nog vele meer.

Kontak my gerus vir besigtiging en meer inligting by 022 783 1234 of epos by kenny@gideonestates.co.za

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap