+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Admiral Island, Port Owen, Verw 1068 R450,000

Hierdie mooi plot is geleë in Admiral Island, 24 uur sekuriteit kompleks in Port Owen, Weskus.

Kom bou jou droom huis op ‘n pragtige eiland.  Voel veilig met die laagste misdaadsyfer in die land met bykomende voordeel van ‘n 24 uur-sekuriteit kompleks.

Die plot is geleë langs ‘n baie netjiese speelpark.

Ons het ‘n foto van die waterweg, stapafstand (slegs ‘n paar tree) weg ingesluit.

Bel my vir meer inligting en om te sien en hierdie lieflike eiendom joune te maak en te beleg in die Weskus!


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap