+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Goedkoop Erf te koop in die Hartjie van Port Owen Verw 2083 R285,000

Hierdie erf van 630 vkm het mure aan die een kant en is geleë in die hartjie van Port Owen, nie ver van die Hoof Seiljag hawe nie. Na aan skole, kerke en winkels.

Kom bou en geniet die Weskus in ons dorp, bekend vir lae misdaad, geen verkeer, vriendelike bure, pragtige natuurskoon en vars lug!

Kontak my gerus vir meer inligting en vir besigtiging!


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap