+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in die populêre en veilige Port Owen. Verw 1075 R330,000

Hierdie redelike groot erf het mure aan twee kante en redelik gelyk. Is beskikbaar in die gewilde, veilige en rustige Port Owen, Velddrif, Weskus.

Geleë na aan winkels, kerke en skole.

Dorpe soos Vredenburg, Piketberg, Paternoster, St Helena, en Langebaan slegs ‘n paar km weg. Kaapstad 140 km. Maak Port Owen en Velddrif jou vakansie, aftrede of permanente tuiste en geniet die Weskus.

Kontak my gerus vir besigtiging.


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap