+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Kersbosstrand, Dwarskersbos. R350,000

Erf te koop in Kersbosstrand, Dwarskersbos.

Hierdie 510vkm erf is in Kersbosstrand, ‘n nuut onwikkelde area in Dwarskersbos.

Sentraal aan midde Dwarskersbos en see.

Om en by 15km vannaf Laaiplek.

Kom bou jou droom woning in Dwarskersbos vandag.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap