+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Laaiplek. Alleen Mandaat R583,200

Alleen Mandaat erf te koop in Laaiplek, omheinde kompleks.

Hierdie 640vkm is slegs twee rye van die see.

Uit een gesette bouriglyne vir hierdie kompleks om standaard te behou.

Met lang strande en ‘n ongelooflike uitsig op die weskus see.

Kom bou jou droom woning en kom geniet die weskus lewenstyl.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap