+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Laaiplek. Ref 2129 R356,400

Erf te koop in Laaiplek. Sentraal en naby aan winkels.

Hierdie 599vkm erf is in die hartjie van Laaiplek, in ‘n stil gebied.

Kom bou jou droom huis naby die see en die Bergrivier.

Kontak vir meer inligting.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap