+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

ERF TE KOOP IN LAAIPLEK. Ref:2128 R356,400

‘n Groot 813vkm erf te koop in Laaiplek.

Met hierdie groot hoek erf kan jy jou droom woning bou. Hierdie erf is nie gebonde aan ‘n boustyle nie. Dit is sentraal en naby aan winkels.

Kontak gerus vir verdere inligting.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap