+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Port Owen! Verw 1052 R330,000

Bou jou droom tuiste op hierdie gelyke erf van ongeveer 780 vkm met ‘n muur aan die een kant, nie ver van winkels, skole en kerke. Geleë in die pragtige Port Owen na aan die “east cove” waterweg. Geniet rustigheid en veiligheid met pragtige waterweg uitsigte en aktiwiteite.

Kontak my gerus vir meer inligting of vir besigtiging by 022 783 1234 of epos na kenny@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap