+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Port Owen. Verw 2040 R600,000

Hierdie 700m ² plot is reeds aan drie kante ommuur, een straat terug van die water en geleë in ‘n rustige omgewing in Port Owen. Kom bou jou droomhuis hier waar misdaad skaars gebeur, nie so iets soos verkeer is nie en waar jy nog ‘n koppie melk by jou buurman kan leen.

Moenie lank wag nie bel my nou


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap