+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Port Owen. Verw 553 R350,000

Hierdie lieflike erf is geleë in n veilige area in Port Owen. Met 600m² kan jy jou eie droom huis kom bou.

Bel my nou vir meer inligting


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap