+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Sekuriteits ontwikkeling in Laaiplek Verw 2044 R150,000

Hierdie ruim 690vkm erf is aan twee kante ommuur, een gepleister en die ander palisade.

Hierdie eiendom is geleë in Atlantic Waves, sekuriteits ontwikkeling.

Geleë na aan die strand. Geniet die rustige Weskus leefstyl!

Kontak my asseblief vir meer inligting en om te besigtig!


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap