+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop na aan waterweg in Port Owen, Verw 1098 R490,000

Bou jou tuiste op die manier wat jy dit graag sal wil hê en geniet die lewenstyl wat die Weskus het om te bied.

Eiendom is geleë in ‘n baie veilige area langs ‘n groen gordel, na aan die waterweg. Hierdie plot is redelik gelyk en het ‘n muur aan die een kant. Na aan winkels, skole en kerke.

Slegs 140km weg van Kaapstad.

Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Stuur Boodskap