+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop op Admiral Island in Port Owen Verw 2084 R380,000

Hierdie eiendom is geleë in ‘n 24-uur sekuriteitslandgoed in die baie veilige area van Port Owen in Velddrif.

Admiral Island is die beste plek om te wees en bied pragtige uitsigte oor waterweë en voëllewe vanuit gemak van jou eie huis sowel as rondom Velddrif te sien. Lae heffings.

Bou jou droomhuis en leef die Weskus Leefstyl!

Kontak my gerus vir besigtiging…..


Agent Inligting

Stuur Boodskap