+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop op Admiral Island. Ref 2151 R399,600

Hierdie 518vkm erf is op Admiral Island Gelee.

Toegang van die publiek is verbode op hierdie eiland en met een ingang word dit goed gemonitor.

Die eiland is ook omring met water, sekuriteit is streng en geen bote kan ongemagtig hier stop nie.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap