+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Fabriek te koop in Velddrif, Weskus. Verw 1050 R1,945,000

Met die nuwe ontwikkeling in Saldanha IDZ die behoefte vir industriële eiendom word steeds groter en meer belangrik in die Weskus. Hierdie produktiewe klerefabriek is geleë in die middel van die industriële gebied in Velddrif het die potensiaal om ‘n leier in die Kaap Wes-kus te wees.

Kontak my gerus vandag nog vir meer inligting en om te belê in kommersiële eiendom in die Weskus! Die beste plek om te wees!


Agent Inligting

Stuur Boodskap