+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Familie huis – 4 slaapkamers te Admiral Island – ref 2500 R2,850,000

Pragtige 4 slaapkamer huis op Admiral Island. Elke kamer met sy eie en-suite badkamer.

Boonste 3 slaapkamers met en-suit en ook elk met sy eie balkon met ‘n pragtige uitkyk oor die hele eiland.

Gaste toilet

Dubbel garagte

Oop plan kombuis en sitkamer met ingeboude  kaggel. Kombuis pragtige kaste en marmer blad op kombuis toonbank en  ingeboude elektriese stoof en plate

Bonus is die opwas gedeelte plek vir wasmasjien, tuimel droeër en skottelgoedwasmasjien – hierdie opwas kamer loop uit na ‘n agter tuin met wasgoed lyne en genoeg spasie vir die honde kinders.

Slegs 1 gaste kamer met en-suite in onderste verdieping

Vanuit die sitkamer loop ‘n deur na die braai wat met opvoubare glas deure toe maak.

Ongelooflike mooi gevestigde tuin met ‘n 6000 liter ondergrondse water tenk.

Hierdie pragtige familie huis moet nie misgeloop word nie. Kontak my gerus vir besigtiging!!

 


Agent Inligting

Irma Smit
Irma Smit
  • Mobiele: 0606983558

Stuur Boodskap