Familie huis te koop in Velddrif op die oewer van die Bergrivier – Verw: 699 (VERKOOP) R3,299,000
VERKOOP
Dit is die perfekte opknappings projek! Basiese goeie konstruksie, baie geringe herstelwerk wat aandag geniet. Groot belegging as opknappings gedoen is kan oor ‘n miljoen by sy waarde bygevoeg word. Die prys is ongelooflik verminder.
Die posisie van hierdie huis op die Bergrivier is uitstekend. Die ontwerp, met baie karakter is buitengewoon aantreklik.
Gelee in ‘n stil cul-de-sac, op die oewer van die Bergrivier, bestaande uit groot oop ruim vertrekke en trappe wat boonste en onderste leefareas verbind met ‘n totaal van 6 slaapkamers en 4 badkamers (2 en-suite); ruim leefareas vloei gemaklik op na balkon en pragtige uitsig oor die rivier en ‘n groot patio en swembad. Dit is soos ‘n dubbele huis. Geskik is vir die groot gesin ruimte vir almal om privaat te wees. Dubbel motorhuis en dubbel afdak. Die fasiliteit van ‘n jetty is beskikbaar op aansoek.
As jy die verbeelding het om die potensiaal van hierdie huis met ‘n laagie verf en bietjie opknappingswerk te sien, sal jy ‘n juweel van ‘n belegging raaksien.
Sien die gebied van die lug Press hier
Agent Inligting
Gebied ai Area
- Slaapkamers: 6
- Badkamers: 4
- Soorte Eiendom: Verkoop
- Bygevoeg: 5 jaar gelede
- Verwysing Nommer: 699
Geldeenheid Omskep